Tosca’tjie

[subscribe2]

Wat was Tosca sy bynaam to sy klein was?callas

Toscanini, natuurlik!

http://www.youtube.com/watch?v=NLR3lSrqlww

 

 

 

Advertisements

8 Comments

Filed under Allerlei, humor

8 responses to “Tosca’tjie

  1. rosiemetdorings

    As ek my nie misgis nie is die dame op die foto Maria Kaalbas

  2. lora2me

    Callas was ‘n ikoon van haar era. Ek was nou eers lus vir licorice op Tina se blog, maar nou sien ek net pasta met lekker sous. Wat laat jou dink ek het nie geëet nie?? 😀

  3. perdebytjie

    Baie mooi foto van haar.Het jy al van Catherine Jenkins gehoor?Sy kon glad nie noot hou nie,maar het skares getrek en syt selfs in Covent Garden opgetree.Google haar Koningin vd Nag aria,as jy iets verstommends wil hoor!Laat weet wat jy dink.

    • vuurklip

      Kry nie haar weergawe op youtube nie, wel Florrie Foster Jenkins – maar sy is ‘n ou bekende! Ek het groot waardering vir haar durf. Sy doen haar ding en te hel met die res. Het elke jaar ‘n groot saal gehuur en opgetree.

  4. Carol R @ Losbek

    Sy is ‘n skoonheid! Sjoe!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s