Koop jy hier?


fruitandveg

 Blog Monitor

Koop jy by dié winkel?

En laaik jy dit?

Advertisements

20 Comments

Filed under humor

20 responses to “Koop jy hier?

  1. Vuurklip, om die een of ander rede verskyn jou webwerf se naam saam met myne wanneer ek op “My webwerwe” kliek nadat ek op die skakel (profile) hierbo gekliek het om te sien waarheen dit lei. Enige idee hoe ek dit weer kan verwyder?

    • vuurklip

      Dis ‘n lang storie! Die skakel blyk jou ‘n Gebruiker sowel as ‘n Subscriber te maak. Daarom sien jy vuurklip ook onder jou webwerwe. Ek het jou nou as Gebruiker verwyder, en bloot as Subscriber bygevoeg. Dit was maar ‘n gesukkel om dit vas te stel en die goggas in die Paneelbord se Subscribers funksie maak dit nie makliker nie. Hoop als is nou reg?

      • Dankie Vuurklip, die naam verskyn nie meer daar nie. Ek was heel onkant gevang, want ek was bloot nuuskierig en wou geen commitment maak nie. Die aanvanklike bewoording het my onder ‘n wanindruk gebring.

      • vuurklip

        Moet ek jou Subscription ook verwyder?

      • Asseblief. Ek probeer my epos tot die minimum beperk aangesien ek elke inkelte een drie maal moet delete, naamlik van my laptop, my tablet en my selfoon. Boonop hoop die goed geweldig op elke keer wanneer ek my in die wildernis bevind.

      • vuurklip

        Reg so. Het jou subskripsie verwyder.
        Ek gebruik ook gmail maar as ek mail op enige ding (iPad, Smart Phone, Laptops*2) deliet, verwyn dit orals.
        G’n multiple deliets nodig nie …

      • Thanks.
        Sal bietjie na my settings gaan kyk.

  2. exionperfexi

    ‘n baie slim sinspeling in die klingel onderaan die handelsmerk !

    ja, die Portugese Groentewinkel op die hoek sou na die grootboetmonopolie nooit weer dieselfde kon wees nie .

    maar, die kwaliteit by Fruit&Veg is nie oral ewe goed betreffende varsheid en beskikbaarheid nie en die pryse van die produkte beslis nie noodwendig die goedkoopste in enige City nie !

  3. exionperfexi

    @sirpsa : sedert die begin toe ons oorgeskuif het vanaf lettersmash na woordpress , verskyn my en grappies op ‘n stokkie en dopper ( litnetadmin ) se blogtente ook op en onder my ” my webwerwe” ) Gelukkig kan ek geen profiele of engiets daar op die ander 2 edit nie . Sal dit ook graag verwyder wil hê uit beginsel. Vra asb vir Naomi hoe en hoekom en vir wat ( ek het haar mos reeds die week gepla met ‘n klagte )

  4. vega

    Soms, maar hulle groente nie altyd die beste en net sekere vleis is goeie kwaliteit. Ek koop net neute, vrugte, skaapboud of groot vleis daar. Want hulle verskeidebheid is goed. Hulle deli is lekker om op ‘n Saterdag middag te eet. Hulle bakery is divine, maar ons vermy dit soos die pes aangesien ons probeer om stysel so veel as moontlik uit te sny. Vanoggend van hulle kaasworsies saam met eiers geëet en dit het geproe soos karton 😦 Sal dit nooit weer daar koop nie. As ek stirfry groente of potjie groente wil koop gaan ek Woolies toe, niemand kom by hulle kwaliteit nie, maar dan koop ek net vir 2 mense en kan dit bekostig.

  5. blikskottel

    Soms en ja ons hou van dit.

  6. Zeppie - @zephur

    Ja so nou en dan
    Maar meer dan as nou

  7. lora2me

    Ek “smaak” party van hul produkte, maar nie altyd hul verwerkte goed nie. Dit lê te lank op die rakke. Verder, het ek al die beste kersie- en-varkvleis soet sosaties van hulle geëet (die ene by Woodlands) – nie so droog en opgekrimp as dit gebraai is nie. Hul soetgebak is lekker en ek hou van hul verskeidenheid kase, maar ‘n mens moet maar jou pryse ken, want alles is nie goedkoper by F&V nie.

  8. Henry @kompethenry

    Nee – die Duitser dalk,

    Ek koop net drank

  9. perdebytjie

    Nee wat,ons het ‘n baie lekker Check-Check-Checkers-net om die hoek!

  10. Sparkle

    Ah-neee-aaaah! Die plaaslike kafee op die hoek se produkte is varser. As ek die dag my F&V instap dan loop ek el elk geval verby die groente, reguit na die yammie (ge)bak afdeling toe!

  11. Carol R @ Losbek

    Die een by ons is treurig verby. 😦

  12. BeateCreations

    Ons het 2 in Bloem. Hier as jy Buns koop kry jy sommer gratis wurms saam. So nee het altyd daar gekoop tot ek die berig van die wurm buns in die Volksblad gelees het. As ek verby hulle winkels ry dan gril ek so.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s