Blog Monitor

 

blog-logoHier is vuurklip se splinternuwe Blog Monitor.

Jy kan dit gebruik om tred te hou met jou gunsteling Litnet blogs. Dit werk NET vir Litnet blogs!

Kliek eers op die “Registreer” skakel – dis ‘n maklike en vinnige proses en verwag geen persoonlike besonderhede nie.

Traai dit en laat weet van enige probleme.

Vertel jou vriende hiervan as jy daarvan hou – of ook as jy nie daarvan hou nie – dalk hou hulle daarvan!.

Voorstelle vir verbetering en/of ekstra funksies is welkom.

Soos gesê, dis splinternuut en sal gevolglik ‘n paar goggas bevat – hopelik minder as (Uit)Lit(uit)net se Woorddruk!

Advertisements

15 Comments

Filed under Allerlei

15 responses to “Blog Monitor

  1. Net Ek @ cbl1979

    Dankie man!

    Ek gaan dit sommer nou doen!

  2. Carol R @ Losbek

    Dankie! Gaan dit beslis uitprobeer!

  3. maryna

    Waar kry ek die registreer skakel? Moet ek op die prentjie kliek?

  4. Net Ek @ cbl1979

    Dankie, ek het toe reggekom!

    Dankie vir al jou moeite!

  5. lora2me

    Sjoe, maar jy is fluks. Ek sal later gaan loer. Dankie, @vuurklip.

  6. Net Ek @ cbl1979

    Ok, ek het by jou thingymabob gaan click op al die blogs wat ek wil volg. Ek kon net nie Tina s’n regkry nie?

    Haar dingetjie is mos @tina10 vir haar tweede blog, maar as ek dit so intik wil hy nie werk nie. Dalk doen ek iets verkeerd?

    • vuurklip

      Hei! Dis ‘n thingamablog, nie ‘n thingamabob nie. 🙂
      Ek dink haar óú blog was tina10 en dis nou net tina. As ek tina10 direk in my bowser intik, dan sê Litnet: “Page not found”. Die Monitor check as jy by Subskripsies ‘n adres intik, of hy dit kan vind. In hierdie geval, kan hy tina10 nie vind nie. Wat jy dus VERKEERD doen (stout, ja!) is om op ‘n nie-bestaande adres te probeer inteken. Maar toemaar, thingamablog word nooit kwaad nie.

      • Net Ek @ cbl1979

        Ek is bly thingamablog word nie sommer kwaad nie! 😆

        Uhm. Ok. Maar ek weet nie waar ek wat verkeerd gedoen het met die nie-bestaande adres nie? *insert bbm confused smiley here*

        Maar nietemin, ek is op nê? Op die wa meen ek nou? Op thingymablog se wa. Moet wees want ek het ‘n epos gekry toe Twaksak ‘n inskrywing gedoen het vroeër vanaand!

        Soooo……. DIT WERK!!!!!!!!!!!

      • Net Ek @ cbl1979

        Wel uhm DUH, jy het mos geweet dit gaan werk.

      • vuurklip

        Hoerááá!

    • vuurklip

      Nog iets weirds oor tina:

      As ek in die browser intik:
      http://litnetblogs.co.za/tina dan kry ek haar blog.

      As ek in die browser intik:
      http://litnetblogs.co.za/tina10 dan kry ek haar blog NIE.

      Tot sovêr lyk alles OK, maar:
      As ek in die browser intik:
      http://litnetblogs.co.za/members/tina dan kry ek haar blog NIE.

      As ek in die browser intik:
      http://litnetblogs.co.za/members/tina10 dan kry ek haar blog WEL.

      Net omgekeerd as die adres sonder members

      Litnet het êrens drooggemaak.

    • tina10

      @cbl1979 en @vuurklip Julle het my heeltemal verloor Ek weet nie regtig wat ek wil doen nie want dalk het elk nie meer lank ‘internet’ nie. Die nuwe blog is @tina10 en die ou blog @ts Julle moet genade hê met ons ou mense

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s