Costinko ergo sum

Gebruik Blog Monitor en volg jou gunsteling bloggers!

stink

Die vertaling van die Latynse blogopskrif is:
     I stink, therefore I am.

Nee, nie ek nie*, ek stort elke dag, al dra dit by tot Katastrofiese Mens Veroorsaakte Aardverwarming (wat terloops al die afgelope 17 jaar opgehou het).

Die ou wat stink ter wille van die Groot Bedreiging, is ene Professor Keith Anderson. Dit lyk darem of hy skeer, al bad hy nie te dikwels nie.

Ek sou dink die hittewalms in sy nabyheid mag dalk hoër as normaal wees (gegewe die ekstra mikrobiese aksie), maar as ek jy is, sou ek dit nie self toets nie.

Lees die storie hier:
    Climate Depot

Wat jy ook al van sy (watevrye) gebaar dink, ek moet hom krediet gee: “he puts his money where his mouth is“. Hy het nie (tot onlangs) ‘n yskas nie en hy vlieg nie (baie) nie. Behalwe seker na die IPCC jamborees toe.

*My leuse is: I drink, therefore I am.

Advertisements

9 Comments

Filed under aardverwarming

9 responses to “Costinko ergo sum

  1. perdebytjie

    Die ou lyk darem nie te stink nie! 🙄

  2. Net Ek @ cbl1979

    Mmmmmm ok, maar WAT drink jy?

    🙂

  3. tina10

    Hy het darem ‘n mooi glimlag Wonder of hy ook nie tande borsel nie?

  4. Henry @kompethenry

    Cheers!

    🙂

  5. Zeppie - @zephur

    Jong as hy ruik soos die groenewald wat laasweek saam my in die hysbak gery het dan is dit kotswaardig

  6. skaawagter

    Om te lees: ‘Forty signs of Rain’ deur Kim Stanley Robinson

  7. lora2me

    As hy in die suidelike halfrond gebly het, sou hy nie baie vriende gehad het nie. Ag nee, man, ‘n mens se liggaam “shed” so verskriklik baie. Ek wed jou, hy het nie meer ‘n vrou nie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s