Google laat jou goggle!

Gebruik Blog Monitor en volg jou gunsteling bloggers!

vvv2

‘n Vreemde Vliënde Voorwerp gesien op Google Earth Streetview!

Ek het êrens gelees dat die aliens die aarde se pool-ys laat smelt. As die seevlakke dus styg, het jy hier die bewys dat dit deur aliens veroorsaak word.

Onthou, jy het dit hier eerste gesien.

Advertisements

8 Comments

Filed under humor

8 responses to “Google laat jou goggle!

  1. tina10

    Ek is dol oor Mnr Google

  2. exionperfexi

    houlie shhhh … skerie staf . . . 🙂

  3. Net Ek @ cbl1979

    Mmmmmmmm vreemd…

    🙂

  4. lora2me

    Alles is die aliens se skuld … tot die EFF en tolpaaie. 😉

  5. Henry @kompethenry

    Ag dammit ek moes my stealth funksie per ongeluk afgeskakel het daai dag!

  6. rosiemetdorings

    😛 Ek het dit ook gesien!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s