Tobies: Die nes is leeg!

Gebruik Blog Monitor en volg jou gunsteling bloggers!

 

leeg

Vorige inskrywing oor die tobies is hier.

Maar die nes is nou leeg.

Advertisements

11 Comments

Filed under katastrofes

11 responses to “Tobies: Die nes is leeg!

  1. exionperfexi

    daar is ‘n tyd om te kom en ‘n tyd om te gaan

  2. tina10

    Het hulle uitgebroei? Dink jy hulle is opgevreet?

    • vuurklip

      Kan nie sê of hulle uitgebroei het nie. Dit lyk nie of die ouers kuikens oppas nie. Terwyl die kuikens klein is, kan hulle nie ver van die nes af wees nie. Dus is óf die eiers gegaps óf die kuikens.

  3. Carol R @ Losbek

    Ek hoop nie hulle het iets oorgekom nie

  4. Net Ek @ cbl1979

    😯

    Nee! Maar waar is hulle dan nou?

    😦

  5. perdebytjie

    Ag nee tog,dis hoekom hulle so kwesbaar is.Grondbroeiers het nie ‘n maklike lewe nie.

  6. Henry @kompethenry

    Is daar eierdoppe?

    • vuurklip

      Kan nie goed van die straat af sien nie maar dit lyk nie so nie. Ek verdink vistermanne ow weirdos wat verkies om langs die treinspoor te loop.

  7. maryna

    Jammer om te hoor Vuurklip. Het gister gaan kyk, myne is darem nog veilig.

  8. Hier in die Bokveld was daar nessies van kanaries en jangroentjies en flapvlerkies en janfrederik en nog ander lbj’s in die renosterbosse. Ongelukkig ook n grys muishond en n muskeljaatkat en n ou kobra-kalant. Ek sien darem nou heelwat kuikens wat gevoer word…

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s