Doktersbesoek

pills

Pille

*Doktersbesoek

Dis OK
Sê Dok Van,
Bloeddruk is normaal,
Maar die knie
En die linkervoet …
Ons moet maar eers
Die X-strale bekyk.

Intussen moet jy
Elke dag
Jou pille sluk,
Jou vitamines balanseer,
Jou koolhidrate streng beheer.

Só sal ons saam
Die aftakeling besweer.

25 November 2013
vuurklip

*vuurklip is nie die pasiënt nie

Advertisements

6 Comments

Filed under Allerlei, gedigte, poetry

6 responses to “Doktersbesoek

  1. rosiemetdorings

    *ek gelukkig ook nie 😀

  2. tina10

    Aha dis lekker as jy dig!

  3. Carol R @ Losbek

    Oulik! So jy het ‘n knieg en ‘n voet! 😉

  4. perdebytjie

    Ek hou van daardie foto,maar die vers sny te na aan die been,hehe!

  5. Darem is daar farmaseutiese hulp!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s