Droogte

Klik hier vir die Blog Monitor – kry ‘n kennisgewing as jou gunsteling bloggers inskrywings maak.


droogte

Droogte

Droogte

Die digter staar deur die venster,
Hy sien ‘n blaar val,
Rymend met die vergange jaar.

Sy hand geanker
Deur ‘n loodsware pen
Op ‘n onwillige blad.

Hy slaan sy oë op na die berge:
Waar sal sy woorde vandaan kom?

©vuurklip 8 Des 2013

Advertisements

5 Comments

Filed under gedigte

5 responses to “Droogte

  1. perdebytjie

    Jou lanklaas gesien!Voorspoed vir die nuwe jaar.Besondere woorde en foto!

  2. exionperfexi

    uitstaande ars poëtiese digkuns ! ek weet sommer hierdie is net ‘n klein druppeltjie in jou ruim woordemmer 🙂 dankie dat jy dit hier deel .

  3. Zeppie - @zephur

    Wanneer daar woorde is oor droogte sal daar ook woorde reën oor vrugbare somer

    Voorspoedige 2014 vir jou Vuurklip
    Mag jy oorvloed inspirasie kry die jaar

  4. tina10

    aangrypend…

  5. Henry @kompethenry

    Nice fotie!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s