Hubris

Klik hier vir die Blog Monitor – kry ‘n kennisgewing as jou gunsteling bloggers inskrywings maak.


canals

Hubris

Die kanale van Mars
Het voor ons teleskope gewyk.
Die Man in die Maan
Het bloot ‘n illusie geblyk.

Die ganse hemelgewelf
Met sterre oordek,
Oorlaai ons besinning
En bederf die kennis van self.

 © vuurklip 13 Januarie 2014

Advertisements

5 Comments

Filed under gedigte

5 responses to “Hubris

  1. rosiemetdorings

    ons WEET nou die maan is nie van kaas nie 😀 , tog sien ons soveel meer wonderlike beelde in die verre vertes van die heelal

  2. Ek is bly jou muse is terug!

  3. Henry @kompethenry

    🙂

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s