Ironie laai op

Klik hier vir die Blog Monitor – kry ‘n kennisgewing as jou gunsteling bloggers inskrywings maak.


turkey

Turkey

Ship of Fools

Ship of Fools

Jy onthou Prof. Chris Turnkey wat wou gaan kyk hoe die Suidpool smelt en toe raak hy vasgevang in die ys en hoe ysbrekers wat tot hulle redding gekom het, ook vasgeval het? (Kyk hier)

Nou ja, as hulle na betroubare weervoorspellers geluister het, sou hulle nie soos Chicken Little te kere gegaan het nie, maar hulle monde gehou het en net ‘n paar dae langer gewag het vir die ys om op te breek.

Hulle is toe per helikopter na ‘n Australiese skip oorgeplaas, die betrokke skip was op pad na die Australiese navorsingstasie in Antarktika. Die skeepsbemanning het hulle agtergelaat. Turnkey en sy mede toeriste (ek wil hulle nie navorsers noem nie) sit nou steeds in Antarktika terwyl hulle navorsingsskip weer los is en reeds terug is in Nieu Seeland.

Soos ‘n grapmaker gesê het: Die bemanning is gered toe die toeriste gevlug het!

Advertisements

13 Comments

Filed under Uncategorized

13 responses to “Ironie laai op

  1. tina10

    Ek kry hom eintlik maar jammer … dit kan nie maklik wees om verkeerd te wees nie.

  2. rosiemetdorings

    boontjie kry sy loontjie.
    hoop hy en sy span ape kry sommer lekker bleddie koud

  3. Henry @kompethenry

    *grin*

    Dinge wil maar net nie virrie ou uitwerk nie!

  4. Henry @kompethenry

    Thanks

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s