Gullible’s Travels II

Klik hier vir die Blog Monitor – kry ‘n kennisgewing as jou gunsteling bloggers inskrywings maak.


polar-bears

‘n Groep stappers van die Sierra Club het in ‘n afgeleë park in Kanada gaan stap. Soos dit nou maar gaan met die verwarmers, glo hulle onvoorwaardelik dat die ysbere aan’t uitsterf is. Newwer maaind dat hulle al tienduisende jare lank talle warm periodes oorleef het.

Nou ja, as jy glo dat die ysbere in die moelikheid is, raak jy seker maar oorgerus en haal nie dollars uit om ‘n gids te huur nie.

Ongelukkig word een van die stappers toe deur ‘n ysbeer aangeval en ernstig beseer.

Die Sierra Club se doelstalling is lofwaardig: Die beskerming van wildernisgebiede – maar hulle metodes is minder so – die gewone CO2 bangmaakstorie en wat daaraan gedoen moet word.

Lees die storie hier: M4GW

Advertisements

4 Comments

Filed under aardverwarming

4 responses to “Gullible’s Travels II

  1. rosiemetdorings

    Boontjie kry sy loontjie II

  2. perdebytjie

    Ek stem saam met jou,maar ek dink tog die mens se hantering van die omgewing,is skreiend en iewers gaan dit boemerang.Jy hoef net te sien hoe lyk die eens pragtige vlakte tussen Pretoria en Rustenburg…dit spel MENSLIKE VRAATSUG en VERWOESTING!

  3. Carol R @ Losbek

    Die mens gaan nog die aarde in sy peetjie in heers! 😦

  4. Henry @kompethenry

    Bere is bliksems – Ysbere en Grizzlies is groter bliksems!

    🙂

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s