Oepsie!

Klik hier vir die Blog Monitor – kry ‘n kennisgewing as jou gunsteling bloggers inskrywings maak.


Fawlty Tower!

Fawlty Tower!

 

Fawlty Towers?

Advertisements

5 Comments

Filed under aardverwarming, humor

5 responses to “Oepsie!

  1. tina10

    Hoe gebeur dit? Ek weet niks van die goed af. Is hulle met mekaar verbind? Hulle is so duur – kan dit heelgemaak word of moet dit vervang word?

    • vuurklip

      @tina10: Hierdie goed kan oorlaai word as die wind te sterk is. Daar kan ook kortsluitings voorkom. Hulle is nie direk aan mekaar verbind nie, maar wel aan die elektriese-kragnetwerk. Hierdie een sal waarskynlik nie reggemaak kan word nie.

  2. Henry @kompethenry

    Eish daai elektriese vuur is duur!

  3. perdebytjie

    Sjoe dit lyk soos ‘n vuurpyl wat gelanseer word!

  4. Barbara

    Soos die ingilse sal seg: jy het my dag gemaak!
    Maar ek hoor klaar die koor:”Wees bly dit was nie ‘n kernkragstasie nie”

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s