The Great White Hunter

Eat your heart out, Melissa Bachman!

hunter-3

Streepmuis
Die (ongelukkige) Prooi.

hunter-2

Rooivalk
Was vandag ‘n minder suksesvolle jagter.

hunter-4

The Great White Hunter!

hunter-1

Gotcha!
Morsdood is die Prooi.
En sy het nie eers ‘n Winchester gebruik nie.


Advertisements

18 Comments

Filed under humor

18 responses to “The Great White Hunter

  1. Godiva

    Grootwild jagter! 😉

  2. rosiemetdorings

    helaas moet die valke ook vreet en muis se kind kan lekker skade veroorsaak, al is hulle hoe ougat

  3. tina10

    Jy is darem gensloos lojaal teenoor die brakkie!

  4. perdebytjie

    Haai,daardie muis op die laaste foto,lyk soos ‘n speelding!Jy wou net kyk of ons oplettend is.Mooi foto’s!

  5. perdebytjie

    Ek hoop die Bachman vroumens het die boodskap gekry!

  6. charly hardy

    Dis baie cute
    🙂
    Watter soort hondjie is dit want sy is net te dierbaar?

  7. monicahaddad

    Bwahaha Dis te oulik, Kan die Groot Wilde Meedoënlose Jagter dalk by my kom kuier ? Die muise eet die druiwe van my prieel op die stoep af, hy hoef nie eers in die veld te jag nie, Sommer van die stoepstoel af.

  8. lora2me

    Gevaarlik verby. Ek sal bang wees om jou deurklokkie te kom lui. 😉

  9. rosiemetdorings

    Ek was te lui om van jou blogmonitor gebruik te maak en nou weet ek nie wie blog wat nie! 😦

    • vuurklip

      @rosiemetdorings:
      Hmmm. Ek sien jy het nou by die monitor aangesluit. Mooi so! Gaan nou na die Gewilde Blogs (Volg die skakel vanaf die Menu Bar reg onder die Logo. Die lys van gewildes is al die blogs wat reeds deur die monitor dopgehou word.

      Jou kennisgewing kom per epos binne gemiddeld 15 minute na ‘n nuwe blogpos verskyn het.

      Die kolom heel links laat jou toe om vinnig op enige van die gewilde blogs in te teken met een kliek.

  10. Pingback: Spoorlangs | vuurklip

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s