As jy sukkel met WordPress …

 

'n Raat vir alles

‘n Raat vir alles

As Litnet se Blog-masjienerie jou dryf tot raserny, is Dr S.M Salim se alles omvattende diens die antwoord.

Ek is seker hy het net die regte kruietjie, en as dit nie help nie sal hy vir jou bid – dalk tot ‘n Almagtige van jou eie keuse.

 

Advertisements

14 Comments

Filed under humor

14 responses to “As jy sukkel met WordPress …

  1. perdebytjie

    As dit maar so maklik was!Dan is daar nog mense wat daarvoor sal val. 🙄

  2. exionperfexi

    Dr SM Salim is ‘n gerespekteerde psigiater wat pasiente kontant wil laat betaal vir sy/haar diens , deur hierdie soort bemarking, omdat die siekfondse nie geld het om hom/haar te betaal nie, weens hul tipiese wanbestuur van lidpremies, wat eerder spandeer word op oneffektiewe amateuragtige inbel-sentra.

    “Geestelike geneesheer” beteken nie dat hy/sy geloogsgenesing promofeer nie. Volgens hulle etiese raad mag toordoketers glad nie moraliseer nie, net westers-opgeleide kwakke mag sulke aanmatigende teregwysings pleeg.

    🙂

  3. Dink jy ek kan hom vra om my avatar op die blogstuisblad te genees van die swart blokkie reg onder die oog? Ek sien die ander avatars het dit ook so lyk my dis aansteeklik.

  4. tina10

    Sommer lekker in Afrikaans ook Wonder wat hy vir werkloosheid sal voorstel?

  5. charly hardy

    😀 Dis baie snaaks.

  6. rosiemetdorings

    Dit werk – nie die slim dokter se goete nie, maar die blog monitor wat jy geskep het! 😛

  7. exionperfexi

    @vuurklip : Ek is nie pro toordoker nie, inteendeel , maar kyk weer na die probleemlys en sien dat moderne psigiatriese geneeskunde met die meeste daarvan vir mense probeer help . Sonder waarborg vir enige sukses . Daar word ook van kuie-agtige substanse gebruik gemaak , hulle noem dit net nagevorsde psigotrope middels .

    En die uitwys van dit wat ek noem oor die siekfondse is net die punjies van die seekooi se ore . . .

  8. Pingback: Vuurklip se Blog Monitor

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s