Vuurklip se Blog Monitor

Klik hier vir die Blog Monitor – kry ‘n kennisgewing as jou gunsteling bloggers inskrywings maak.


blog-logo

Die Blog Monitor het nou ook ‘n lys van alle aktiewe Litnet bloggers. In die Monitor se Menu Bar is daar ‘n nuwe opsie: Lys van Bloggers.

Die Monitor se lys is natuurlik ook by Litnet te siene, maar om alle aktiewe bloggers te sien, moet jy deur meer as 20 bladsye kliek – die Monitor se lys laat jou deur die lys scroll – m.i. gee dit ‘n beter oorsig. Litnet sal jou ook nie laat weet as daar nuwe bloggers is nie.

Jy kan kies om per e-pos kennis te kry as ‘n nuwe blogger verskyn.

Die Monitor kyk een keer per dag na die lys van bloggers by Litnet en laat jou per e-pos weet as daar ‘n nuwe blogger verskyn het.

Laat weet as jy ‘n probleem met die Monitor ondervind. Ek kan jou altyd na Dr Salim verwys!

Advertisements

2 Comments

Filed under Allerlei

2 responses to “Vuurklip se Blog Monitor

  1. tina10

    Ek het nou lekker daar by jou rondgekuier. Ons is sekerlik nie meer as 30/40/50 bloggers wat gereeld blog. Wens mens kon bietjie mense vra om weer te begin blog. Ek is nou nie so bedrewe soos jy nie maar het die lede lys 591 op Litnet deurgekyk en ons het darem baie goeie bloggers eenvoudig verloor.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s