Nagtelike Besoekers

Klik hier vir die Blog Monitor – kry ‘n kennisgewing as jou gunsteling bloggers inskrywings maak.


 

Werlike Grootte 1 x 0.5 cm

Werklike Grootte 10 mm x 5 mm

Werklike Grootte 5 mm x 3 mm

Werklike Grootte 5 mm x 3 mm

Advertisements

7 Comments

Filed under Allerlei

7 responses to “Nagtelike Besoekers

  1. tantekoba

    Interessante besoekers

  2. monicahaddad

    Nog nooit so wit kolletjies ene gesien nie, ek het so rok gehad in my kleintyd.

  3. mooi !

    “The leaded window opened
    to move the dancing candle flame,
    And the first moths of summer
    suicidal came ”

    ~ Moths 1979. Ian Anderson, Jethro Tull

    • vuurklip

      @exionperfexi
      Dankie. Laat my dink aan Langenhoven se

      Die mot en die kers
      Die ander motte was dom en dwaas,
      Maar ék sal vér van die kers af bly;
      Hier vér uit die skemerte sal ek kyk,
      Hier vér is dit veilig en kyk is vry.

      Maar ek hoef nie van éenkant net te kyk –
      Ek vlieg op dieselfde afstand om,
      Dan weet ek van álkant hoe hy lyk
      Om beter te sorg om nie nader te kom.

      My sirkel is skeef en ingebuig,
      Maar dáar ook nog, waar ek naaste was,
      Het daar niks gebeur – ek maak verniet
      My velling so groot en so vér van die as.

      Die wieletjie draai ál vinniger om,
      En die lig en die gloed word ál groter genot:
      En die vellings word nouer ál rondom die as –
      En die end van die wiel is die as van die mot.

  4. tina10

    Ek probeer weer. Hier het ons ook sulke motjies en daar is nog ‘n mooit grasgroen een ook

  5. perdebytjie

    Sjoe dis mooi motte!Mens kyk nie altyd goed genoeg na die klein skepseltjies om ons nie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s