Nagtelike Besoekers II

Klik hier vir die Blog Monitor – kry ‘n kennisgewing as jou gunsteling bloggers inskrywings maak.


mot-3

Zebra

 

 

Wat dink jy gaan hier uitbroei?

Zebratjies of marmotjies?

 

 

 

 

 

 

mot-6

Ingekleur

 

Kyk hoe geometries is die rooi merke.

Advertisements

6 Comments

Filed under Allerlei

6 responses to “Nagtelike Besoekers II

  1. blikskottel

    Nice fodies, jy moet maar laat weet wat uitgebroei het.

  2. tina10

    Wurmpies? Sal ook graag wil sien.

  3. perdebytjie

    Het gou vir jou die naam van tweede mot opgesoek.Dis ‘n tiermot.Familie:Arctiidae.Dis klein tot medium motte,almal is giftig,vandaar die helder kleure,hoofsaaklik daglewend.Ruspes is baie harig of het andersins helder kleurbande.Bron:Inseklopedie van Suid-Afrika..Erik Holm
    Ek hou baie van jou mot-(gevrete)inskrywings.*koes*!

    • vuurklip

      @perdebytjie
      Dankie. Maar wat is die naam van die eerste mot?

      • perdebytjie

        @vuurklip Ek kon dit nie kry in daardie boek nie.Die probleem met die motte,is dat hulle nie van elkeen ‘n foto het nie en dat mens half moet weet volgens bou,kleur en gedrag,tot watter familie hulle behoort.Hy beskryf verskillende tiermotte by daardie familie,maar het net ‘n paar se foto’s.Die eerste een lyk vir my of hy dalk ook ‘n tiermot kan wees…strepe soos ‘n tier en omtrent dieselfde bou??

      • vuurklip

        @perdebytjie
        Dankie vir die moeite!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s