Fokus

Klik hier vir die NUWE Blog Monitor – kry ‘n kennisgewing as jou gunsteling bloggers inskrywings maak.


camera

Kamera

Fokus

Ek is ‘n kamera
Met iris wyd oop
En die lens gefokus
Op see en berg.

Die beelde opgevang
In volle kleur
Vir ‘n wye skerm
In hoë definisie.

Maar die interne negatief
Is tot swart-wit uitgewas
En bly steeds uit fokus.

©vuurklip
10 April 2014.

Advertisements

4 Comments

Filed under gedigte, poetry

4 responses to “Fokus

  1. exionperfexi

    baie mooi . die vers . en dan photo shop die oksipitale area agter in die grootbrein ook nog alles wat ons waarneem en stoor dit so gepoets en aangepas in die groter geheue.

  2. tina10

    Interessant

  3. perdebytjie

    Mooi geskryf!

  4. skaawagter

    Janee…

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s