Matematikus

Die prosaïese, eendimensionele reguitlyn is net van belang vir ‘n uitgelese groepie matematici of dalk ‘n eensame reisiger van punt A na punt B.

Maar die kurwes,
die halfrond,
die volle sirkel,
die parabool,
die hiperbool …

Elkeen vind volmaakte
vorm in jou lyf
as ek met oë toe,
en honger hande,
die wiskunde bedryf.

© vuurklip

Advertisements

4 Comments

Filed under gedigte, poetry

4 responses to “Matematikus

  1. Hoekom kan mens nie jou blog ‘like’ nie? As ‘n mens ‘n blog ‘follow’kry mens altyd lekker kennis. Die kommentaar is net ‘n probleem want as jy die blokkie merk kry jy die hele gesprek wat soms regtig lastig word veral as jy net ‘n vraag geantwoord wil hê

  2. Skuus Ek sien nou die ‘like’blokkie!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s