Moenie in die water mors nie!

In vanoggend se koerant sê die Groenes ons moet water en krag spaar – onder andere deur een minuut vinniger te stort.

Spaarwater

Drink Bier en Spaar Méér Water!

Soos jy weet, probeer ek ernstig om Groen te wees, en om my deel by te dra het ek vanaand stort-tyd gespaar deur nie my voete te was nie.

Môre slaan ek my gesig en hare oor.

Sommige liggaamsdele neem langer om te was, ander gaan vinniger. Ek laat dit aan jou oor om te raai waar ek die minste asook die meeste tyd kan spaar.

Maar wag! Ek moet nou ophou blog, want ek moet nog ‘n stort-skedule opstel vir die res van die week.

PS
Moenie aan die Groenes verklap dat die vinnigste manier om te stort en die meeste krag te spaar is om onder koue water te stort. Ek belowe jou, jy sal blêrrie vinnig stort (en baie elektrisiteit spaar).

Advertisements

14 Comments

Filed under global warming, humor

14 responses to “Moenie in die water mors nie!

  1. Welkom Jy lyk al lekker tuis. Jy is reg oor Litnet. Ek neem maar swaar afskeid.

    Ek het die kommentaar in die spam lêer opgespoor en nou moet jy tot jou eie kommentaar ook goedkeur

  2. Ek het ook nou ‘n blog hier oop. Kom ons kyk of dit bter gaan. As ons hier regkom, wil ek ook graag my argiewe hierheen skuif. Sien dat jy dit reeds gedoen het. Dalk sal jy hiermee moet help. Byvoorbaat, dank

  3. Die groenes moet dit dalk traai… koud stort! Of in ‘n kommetjie was.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s