Litnet Blogs Gebreek

broken

Litnet Blogs is gebou op die gratis WordPress sagteware. Die stelsel laat jou groot vryheid toe om die werf wat jy daarmee bou, te customise.

Die probleem is, dat hoe meer jy customise, hoe groter is die kans dat die werf sal breek as jy van WordPress se updates gebruik maak, iets wat ongelukig onvermydelik is as jy jou werf veilig wil hou.

As jou werf dan deur updates gebreek is, is dit ‘n byna onbegonne taak om om uit te vind waar die fout lê.

Dis duidelik dat die kindertuin-programmeerders die Litnet Blogs uitvoerig ge-customise het, dat onlangse updates die werf gebreek het, en dat hulle nou met die hande in die hare sit.

Moenie verwag dat die probleme gou uitgesorteer sal word nie.

Sugggg.

Advertisements

12 Comments

Filed under Uncategorized

12 responses to “Litnet Blogs Gebreek

  1. Skeletor

    Nee wat. Hoekom ek nou by WordPress proper eerder blog. Beter hier. As WP breek sal miljoene stemme dik gemaak word, en WordPress sal regmaak…

  2. As ‘n IT persoon met Media24 op sy CV aansoek doen om ‘n pos hier sal hy nie eens oorweeg wqord nie, take it as read!

  3. perdebytjie

    Die werf is kaal en die oes is skraal daaikant.Ek sien dis nog net ou CM wat so ‘n paar moedige eensin-wyshede daar kwytraak.Hy gaan alleen oorbly tussen die Spaanse adverteerders.

  4. Gelikkig het ons nou darem ‘n alternatief in die regte WP.

  5. Zeppie

    Heel alles opgeneuk
    Ag wat nou blog ons maar voort hier

  6. Net deur al die kommentaar te lees dink ek daar was iewers in die internet wêreld n hele gemeente van Afrikaanse bloggers… en hier sit ek amper stok siel alleen en begin maar Engels blog want niemand waardeur die afrikaans nie. Yay dat dit nie waar is nie.

    • ‘n Klompie van ons het sak-en-pak oorgetrek van blogs.litnet.co.za na WP toe omdat die Litnet platform talle foute het. Ek kom agter dat hier op WP dalk meer in Afrikaans geblog word as by Litnet – en dis in elk geval interessanter om ook blogs in Engels te lees. Nou wil ek nog weet hoe om by die Kaaskoppe uit te kom …

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s