‘n Verrassing in die pos …

vuurklip het al vergeet dat hy ‘n gedig by New Contrast voorgelê het!

Die Koevert

Die Koevert

Die Voorblad

Die Voorblad

Die Indeks

Die Indeks

Die Gedig

Die Gedig


 

Advertisements

11 Comments

Filed under gedigte, poetry

11 responses to “‘n Verrassing in die pos …

  1. Skeletor

    Knap gedaan, Frans! Baie goeie gedig ook!

  2. Sjoe dis fantasties! Baie geluk! Dit moet so wow wees om te weet een van jou gedigte is erens op papier? (Ek is seker ek het die een al raakgelees van jou?)

    O, En ek is gek oor die koevert. Sal dit sommer raam as ek jy was! 😉

  3. Baie geluk! Puik gedig

  4. Flippen well done! Ek is nie groot op gedigte nie, maar ek weet genoeg om te weet as jy in n digbundel verskyn dan is jy pretty great. Mooi so!

  5. boomhuisie

    Wel gedaan! Mooi gedig!

  6. Jis dis great. Baie geluk!

  7. Sug… nou kry ek kennis van jou blog en as ek hier kom is die post weg?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s