Afrekening

afrekening

Afrekening

Die jaar se arbeid
is afgehandel,
alle take voltooid.

Vorms behoorlik ingevul,
dokumente netjies geliasseer
en alfabeties gerangskik.

Bankstate is gerekonsilieer.
Alle debiete en krediete
deeglik gebalanseer.

Die Ontvanger se aanslag
wag op my lessenaar.
Dis tyd om te betaal.

©vuurklip 27 Junie 2009

Advertisements

6 Comments

Filed under gedigte, poetry

6 responses to “Afrekening

  1. Baie goed geskryf … maar nog nie waar vir my nie!!

  2. Ooooo myne is nog nie reg nie … eish ek haat dit

  3. Dit gaan oor meer as net die aardse ontvanger!

  4. perdebytjie

    Goed geskryf!

  5. Moet jy my nou herinner aan die ou takie waarteen ek juis so opsien? Goed geskryf.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s