Argo

argo

Argo

Ons is op ‘n eensame vaart
‘n Skip met seile, hoë maste
En ‘n wye, wye dek,
Op reis na ‘n verre strand.

Niks kan ons reis vertraag,
Steeds bly ons voor die wind,
Die stuurman aan die roer
Hou koers met vaste hand.

Die roete word bepaal
Met kaart, kompas en sekstant,
Met die Son en die Maan
En die Suiderkruis se stand.

Die eindpunt reeds vasgestel
By die lê van die kiel
En die sny van die eerste plank.

©vuurklip 19 Nov 2008

Advertisements

3 Comments

Filed under gedigte, poetry

3 responses to “Argo

  1. Dis so lekker dat mens weer maklik jou werk kan lees Dankie

  2. Dis vir my altyd lekker om hier te kom lees!

    Dankie.

  3. Zeppie

    Roete gekarteer en gestip

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s