‘n Stukkie geskiedenis ter herdenking van D-Day, 6 Junie 1944

Winston Spencer Churchill’s refusal to cower to Adolf Hitler’s overwhelming power raises him to among the greatest defenders of freedom in all history. The Normandy invasion and the subsequent liberation of millions of people in Western Europ….

Advertisements

4 Comments

Filed under Uncategorized

4 responses to “‘n Stukkie geskiedenis ter herdenking van D-Day, 6 Junie 1944

  1. Enige oorlog is ‘n verskrikking en moes nooit gebeur het….

  2. Dink ek nou aan Bertrand Rusell se woorde: “War does not determine who is right, only who is left.”

  3. Ek neem Vrydae deel aan n groep wat hul herinnering neerskryf. Die dame wat dit aanbied was deel van tweede wereld oorlog. Sy het in Engeland help veg. Haar stories is vreeslik interessant. Sy is al 87 en haar verstand is nog baie helder. Die herdenking v D-dag word hier herdenk, Daar is van die oorlewende soldate oor om deel te neem aan laaste herdenking wat hul sal kan bywoon.

  4. Ek het so lang comment geskryf, en dis weg!! Anyway, in kort het ek gese dat ek as vrou sal veg tot die dood toe vir my familie. En dat mans dit sekerlik net op groter skaal doen vir die land wat hul families huisves. Dis verkeerd, maar soms onvermydelik, dink ek.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s