As

 

gras2

As

As jy      weg van my sou gaan
sou die son doodstil bly staan
terwyl die maan
nooit in sy baan
weer voort sal gaan.

Die son sou ongenadig gloei
die aarde onder hom verskroei
tot waterare ophou vloei
en seë tot slegs leegtes bloei.

En ek sal word soos wintergras
wat in sy gloed verbrand tot as.

©vuurklip 13 maart 1997

Advertisements

9 Comments

Filed under gedigte, poetry

9 responses to “As

  1. Skeletor

    Mooi skryfwerk die… Wel gedaan…

  2. Ek hou van jou skrywes… maar ek het dit al gesÊ…Lekker week

  3. Ek is mal oor die een! (eintlik almal, maar jy weet dit mos nou al!)

    🙂

  4. Zeppie

    Droë verskroeide wintergras

    Ek hou van die een

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s