grafskrif

kers

grafskrif

die kers se was
verteer totaal
tot waterdamp
en koolsuurgas

en naderhand
weet niemand meer
dat eens ’n kers
met lig hier was

©vuurklip 26 desember 1994

Advertisements

9 Comments

Filed under gedigte, poetry

9 responses to “grafskrif

  1. Jy moet bietjie woorde op Tina se blog laat blink! Haar uitdaging die week is woorde http://rondomtaliedraai.wordpress.com/2014/06/09/990/

  2. Dit is treffend.. en wragtie so waar.

  3. Dis sommer hartseer, maar baie mooi!

  4. mmmmm jy het het die geskryf toe jy in jou doeke was?

  5. Zeppie

    En die liggie verdwyn

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s