Vervreemding

vervreemding

mense val my áf
soos bas van ‘n bloekom

my jaarringe sluit
al meer en meer uit

en eendag as ek brand tot as
weet niemand hoe alleen ek was

©vuurklip

Advertisements

9 Comments

Filed under gedigte, poetry

9 responses to “Vervreemding

  1. Ek hou hiervan. Baie treffend!

  2. daardie slotreël klink so eie aan menige siel se belewenis. Die foto het my laat verlang na lankterug se plaas se bome. Augustus maande was die see op ons plaaswerf.. die ruising en suising in Bloekombome.
    ********

  3. sug….dis soo mooi …. dankie vir die deel daarvan

  4. O dis mooi Vuurklip!

  5. Regtig baie mooi – en hartseer

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s