Schisma

Puppet by Nonnetta

schisma

Steil loop die wande van die vallei
na waar die rivier hulle skei.

Ek roep van hierdie kant,
maar net ’n eggo kom terug.

Want jy het mos gesê:
“dit is verby”.

©vuurklip

Advertisements

3 Comments

Filed under gedigte, poetry

3 responses to “Schisma

  1. Die finaliteit van finaliteit.

  2. Hartseermooi. Gewoonlik kry ons net ons eie ego’s terug uit ‘n verhouding, wat seker dan wys dat dit nie die regte persoon was nie.

  3. perdebytjie

    Besondere manier om die einde van ‘n verhouding te beskryf.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s