Charon

Charon

Charon

Charon

hoe sal mý uitvaart wees
wie se trane sal mý begelei
die grond sagmaak en voorberei?

my vrymaak van die donkervrees
my vashou en verwarm
’n laaste keer omarm

’n laaste aandmaal met my deel
’n schubert cd vir my speel

en wie sal nog my verse lees?

 

                                          ©vuurklip
6 april 2004
“The invasion of the barbarians”

Advertisements

5 Comments

Filed under gedigte, poetry

5 responses to “Charon

  1. Ek wens ek het nou woorde gehad = Treffend.

  2. Gelukkig sal dit nie meer saakmaak wie jou verse lees, maar hier lees ons darem 10 jaar verder nog

  3. perdebytjie

    Sjoe ek is bly ek het jou opgespoor..mooi geskryf!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s