Alzheimer’s Lite

forget_1

I remember the face but I’ve forgotten your name.

Alzheimer’s Lite

Ek vergeet
Wat het ons gisteraand geëet?

Op watter bladsy is ek nou
En waar ís my boek?

Ek onthou Ma se hande,
Haar droewe oë,
Die groewe langs haar mond.

Hoe het Saterdagaand se fliek geëindig?
En wáár is my boek?

©vuurklip

Advertisements

3 Comments

Filed under gedigte, poetry

3 responses to “Alzheimer’s Lite

  1. Die sny baie na aan my lyf…

  2. ..ek kry sommer so ligte angsgevoel –

  3. perdebytjie

    Goed geskryf oor ‘n baie sensitiewe onderwerp waarvoor ons almal bevrees is!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s