Oerknal

Andromeda

Die Andromeda sterrestelsel

oerknal

in die oerknal word
na baie kort
die ganse heelal
uitgestort

ons kennis
van die kosmos
van kwark tot kwasar
skyn kompleet

feite en teorieë wemel
soos snags sterre
aan die hemel

ons word verblind
deur soveel weet
die donker word vergeet

©vuurklip

Advertisements

4 Comments

Filed under gedigte, poetry

4 responses to “Oerknal

  1. Ek hou veral van:

    “ons word verblind
    deur soveel weet
    die donker word vergeet”

    So waar!

  2. perdebytjie

    Mooi geskryf!Ons sien te min van jou hier.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s