Biografie

Biografie

Ek het ‘n boek
Van baie blaaie.
Het aanvangs te vinnig gelees,
Paragrawe oorgeslaan,
Sinne misverstaan.
Ontgogel deur misverstand.

Ek lees nou langsamer,
Blaai teësinnig om,
Ontleed elke paragraaf,
Proe versigtig aan elke woord.

Langtand op pad
Na die laaste bladsy.

©vuurklip
n.a.v. ‘n Lesing deur William Kentridge
Woensdag 17 September 2014

Advertisements

10 Comments

Filed under gedigte, poetry

10 responses to “Biografie

  1. is dit ‘n biografie van William Kentridge , dan gaan jy nog lank lees!

  2. perdebytjie

    Dis lekker om ‘n boek so in diepte te lees.Oulik geskryf!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s