Monthly Archives: October 2014

Ons Geheime Wapen teen die Engelse Gevaar!

wind-turbine

Hot Air Generators

Die Britte loop gevaar om hierdie winter beurtkrag te moet instel omdat hulle nie vooruit beplan het nie, steenkool kragsentrales aftakel, teen kernkrag is en kragsentrales na hout (wat uit die VSA ingevoer word!) omskakel.

Hulle vestig hulle (vergeefse) hoop op meer en meer windkrag.

Dis kompleet asof ons Eskom op hulle losgelaat het!

Lees hier by The Telegraph

Advertisements

12 Comments

Filed under aardverwarming, global warming, humor

Geddit?!

If you do, let me know!

wren-robin

Bron

4 Comments

Filed under humor

Fire in Iceland

Watch the fire here

fire-1 fire-2

1 Comment

Filed under Allerlei

What’s in a Name?

Vatso! NeeNee Nene. Vat hulle vas!

Zapiro

Mail & Guardian

Leave a comment

Filed under humor

Napier VI – Skop Nes!

Meneer Swael met ‘n bek vol klei vir aanbou.

Die Swaelpaleis

9 Comments

Filed under Allerlei

Napier V – Simbool

???????????????????????????????

Voor die NG Kerk staan hierdie kruis en voor die kruis is daar ‘n klip regop staangemaak. Dit lyk soos ‘n versteende boomstomp.

Nou wonder ek, is dit ‘n simbool van die Kerk se dogma of dui dit aan dat hulle (die Kerkowerstes) aanvaar dat die Aarde ouer as 6000 jaar is?

Wat dink jy?

5 Comments

Filed under Allerlei, humor

Napier IV – Die eerlike prokureur

Ja! Sowaar!

Hy/sy wys by voorbaat dat die skaal gelaai is – maar in wie se guns?

???????????????????????????????

5 Comments

Filed under Allerlei, humor

Napier III – Eisj!

Met Eisj, ja!

???????????????????????????????

5 Comments

Filed under Allerlei, humor

Napier II – Daar’s ‘n Hoender …

… wat ‘n eier nie kan lê …

Dis die haan op Napier se NG Kerk.

NG_Kerk_Napier haan

3 Comments

Filed under Allerlei, humor

Huh? Napier I

Gesien in Napier.

8 Comments

Filed under Allerlei, humor