Napier V – Simbool

???????????????????????????????

Voor die NG Kerk staan hierdie kruis en voor die kruis is daar ‘n klip regop staangemaak. Dit lyk soos ‘n versteende boomstomp.

Nou wonder ek, is dit ‘n simbool van die Kerk se dogma of dui dit aan dat hulle (die Kerkowerstes) aanvaar dat die Aarde ouer as 6000 jaar is?

Wat dink jy?

Advertisements

5 Comments

Filed under Allerlei, humor

5 responses to “Napier V – Simbool

  1. monicahaddad01

    Ek sal raai dit moet iets met ‘n heuwel te doene hê

  2. perdebytjie

    Die klip hou seker die kruis regop.

  3. ek het gelukkig eers na die vorige posts gaan kyk want ek het gewonder hoekom het jy nie die hele kerk afgeneem nie, toe sien ek jy het.
    Was jy by die oom met die m°^rse lekker koffie? ek het al beter as syne geproe

  4. Nee, ons vermy die moerse oom. Ons skrik nie vir sterk taal nie, maar die winkel is net te platvloers. Soos Ronne se Sex Shop. Ons hou verby!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s