Ons Geheime Wapen teen die Engelse Gevaar!

wind-turbine

Hot Air Generators

Die Britte loop gevaar om hierdie winter beurtkrag te moet instel omdat hulle nie vooruit beplan het nie, steenkool kragsentrales aftakel, teen kernkrag is en kragsentrales na hout (wat uit die VSA ingevoer word!) omskakel.

Hulle vestig hulle (vergeefse) hoop op meer en meer windkrag.

Dis kompleet asof ons Eskom op hulle losgelaat het!

Lees hier by The Telegraph

Advertisements

12 Comments

Filed under aardverwarming, global warming, humor

12 responses to “Ons Geheime Wapen teen die Engelse Gevaar!

  1. Ek dink hulle probleem gaan selfs groter as ons sin wees?

  2. The winds of change in more ways than one!

  3. perdebytjie

    Windkrag kan beslis net ondersteunend wees,maar nie primêr wees nie.Die wêreld sal vinnig planne moet maak vir nuwe bronne van energie…die skrif is amper aan die muur.

  4. perdebytjie

    Hehe!Ek het nie bedoel om jou reg te help nie…net gereageer omdat iemand kommentaar gelewer het,toe laat dit my dink aan die ander naam.In my boomgids deur P.van Wyk,praat hy ook van drolpeer,maar die regte naam is Dikbas en in Engels is dit”wildpear”.Die vruggies lyk soos drolletjies,seker daarom die volksnaam.

  5. perdebytjie

    Ekskuus vuurklip…bg kommentaar is bedoel vir iemand anders.My IPad maak my vies..dit gebeur heeltyd,want die kommentaarblokkie is altyd iewers waar ek hom moet soek!

  6. Hier wil hul meer en meer wind- tribunes oprig ,nou brom die mense omdat die lawaai wat hul maak steurend is. Daar is ook altyd iets. Hier gebruik hul ook nog hout om huise te verwarm. Skoorstene moet sekere standaarde he maar wat “worry” die ouens hul stook dat die rookbolle so trek(wat onwettig is)

  7. monicahaddad01

    Lees nou die dag by die Darling koerant dat hulle al die windkrag het maar dat ons goverment dit nie gaan gebruik nie…..

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s