Uitsig

window

Uitsig

Uitsig

‘n Huis met vensters,
Vensters om ver uit te kyk:
Ver oor berg en see.

Ons sien die kom en gaan,
Die kom en gaan van die lewe,
Die lewe by ons vensters verby.

Ons kyk net na buite,
Terwyl die lewe agter die ruite
Ons ongemerk ontgaan.

©vuurklip 19 Desember 2014

Advertisements

8 Comments

Filed under gedigte, poetry

8 responses to “Uitsig

  1. Maae ons wonder oor wat agter ander se ruite aangaan

  2. Pragtig, ek hou hiervan. Dis beslis hoe dit is

  3. amper soos golwe… gaan net aan en aan…kom en gaan. Mooi geskryf, voel of ek ‘ briek wil aandraai, of die venster oopsmyt en uitkyk

  4. Tog ;n skuiling , die blink oë

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s