Hot air dangers …

You are advised to keep your distance!

Dink jy ons sal by hulle leer?

Advertisements

10 Comments

Filed under aardverwarming, climate change, global warming, katastrofes

10 responses to “Hot air dangers …

  1. Ek is regtig dom, maar is daar nie ‘n volhoubare manier om die hulpbronne beter te benut nie?

    • Hulpbronne kan per definisie uitgeput raak. Dis net dat die meeste hulpbronne so groot is dat dit baie lank sal duur voor dit uitgeput is. Selfs die Son sal nie vir altyd skyn nie! Maar ons hoef ons (nog) nie oor die Son te bekommer nie. Daar is byvoorbeeld genoeg steenkool vir honderde jare – teen die tyd dat dit uitgeput is, sal daar wel ander oplossings wees. Met 7 biljoen mense op Aarde, is daar meer slim mense as ooit tevore om probleme die hoof te bied. Vergelyk die wereld van 100 jaar gelede met vandag. Niemand kon dit wat ons vandag het voorspel nie – en net so kan ons nie ons toekoms voorsien nie. Dis oer dom om duur windkrag en/of sonkrag te wil gebruik as daar honderde jare se goedkoop steenkool beskikbaar is. Ek sal mettertyd ‘n blog doen oor die probleem met perdemis.

  2. Ek sien daar is groep mense wat gekant is teen die wind tribunes! Kannie sien hoekom wind nie maar ingespan kan word nie. Ek weet dit raas maar so is die verkeer op paaie ook maar n lawaai. Hier is daar ook plekke wat regtig goed is daarvoor, maar ai die teenstand teen vooruitgang is maar n probleem,

    • Wind kan en word wel deeglik ingespan. Die probleem is dat dit nie sonder subsidies lonend is nie. Die subsidies word uitendelik gevoeg by die prys wat jy vir elektrisiteit betaal. Dit beteken die wat reeds genoeg geld het om die windplase op te rig word uit Jan Alleman se sak betaal – ‘n oordrag vanaf die wat nie het nie, na die wat het.

      Aangesien die wind nie altyd optimum waai nie, lewer windplase gemiddeld slegs 20% van die brekende optimum kapasiteit en dan moet daar steeds konvensionele kragsentrales gebou word om vir die wisselvalligheid van wind te kompenseer.

      “Vooruitgang” veronderstel dat dinge verbeter. Windplase doen dit nie.

      Die Hollanders het lankal ingesien dat hulle nie op windmeulens kan staatmaak om hulle polders te dreineer nie. Wind kán net nie ‘n moderne ekonomie aanvuur nie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s