Is jy verbaas?

Is jy verbaas as Eskom/Telkom/Transnet/SAA/Ens. nie floreer nie?

As dit jou verbaas kan jy gerus kyk watter geselskap verkies ons Hoog Edele Minister van Openbare Ondernemings:

En ons Visepresident kerjakker in Kuba vir sy vakansie.

Dit sê iets. Ek is nie seker wat nie, maar iets.

Advertisements

8 Comments

Filed under Allerlei, katastrofes

8 responses to “Is jy verbaas?

  1. EN die minster van Onderwys hakkel … eish … ek is ‘n voorstaander van hulp en selfs poste aan gestremdes, maar … nee wag laat ek liewer stilbly

    • Hakkel is niks. Soos my vriend wie se net een been nie saak maak nie want sy kop is reg.

      Die probleem is as iemand sê:
      “T-t-t-twee p-p-plus t-t-t-wee i-i-i-s v-v-v-v … ag f*kkit, who cares.

  2. Zeppie

    Dit sê ons is in onse moer in

  3. Pingback: Kuba Vandag | vuurklip

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s