Update on “Is jy verbaas?”

lynnebrown

Lynne Brown and the The Cuban Connection

Hieronder ‘n uittreksel uit News24:

On Friday, the Mail&Guardian reported that Eskom was 21 days from going broke.

Public Enterprises Minister Lynne Brown confirmed the “pressure on the company’s liquidity position”.

“Eskom will run out of money by the end of January,” she was quoted as saying. “It must still be addressed.”

Advertisements

5 Comments

Filed under Uncategorized

5 responses to “Update on “Is jy verbaas?”

  1. Waar de hel is al die geld heen?

    • 1) Groot salarisse vir almal.
      2) Groot bonusse vir die top fat cats.
      3) Medupi en Khusile wat jarrrre laat is en drie keer meer kos as gevolg daarvan.
      4) Kontrakte vir maatjies met groot kickbacks vir almal.
      5) Swak bestuur en beplanning.
      6) Pakette vir die meer bekwame ingenieurs.
      7) Inmenging van die regering vir politieke redes.

      Is jy al depressief genoeg of moet ek nog méér redes aanvoer?

  2. Al plan wat hulle het is om ons, die arme melk koeie te bloei met die 35% vehoging wat glo reeds vir hulle toegestaan is. Wat bly oor vir Suid Afrikaners? Hemelhoee belasting, medies (met groot bybetalings), brandstof en al wat ‘n lewensmiddel is. Uit alles waarvoor ons deur ons ore betaal kry die regering hulle ruim deel. Mog hulle daaraan stik.

  3. Intussen “verklaar” hulle steeds dat hulle geen probleme het nie. Hulle sal seker agterkom die geld is op as dit op is.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s