Uitsigloos

dom

Domkerk in Keulen

Uitsigloos

Vasgevang in die alledaagse
Van inkopies, vloere vee,
Koskook en ‘n oorvol job jar,
Is daar weinig ontvlugting.

Besoeke aan ‘n lang wenslys
Van museums en stede
Is ons nie beskore:
Die Louvre, Londen, Praag, Parys
En al die ou meesters
Is helaas vir ons verlore.

Ons ervaar die eksotiese
Deur die geromantiseerde belewenis
Van fiksionele avonturiers
In films, teaters en romans.

“The bleak light of day”
Brideshead RevisitedEvelyn Waugh

“We live our lives vicariously” – vuurklip
©vuurklip

Advertisements

6 Comments

Filed under gedigte, literature, poetry

6 responses to “Uitsigloos

  1. Buite bereik maar tog naby as mens wil kyk

  2. Living vicariously – die Engelse se goeie woord daarvoor. Het toevallig hierdie week daaraan gedink toe iemand naby my stad toe trek en ek die opwinding van die stadslewe, liggies, gewoel so in my are voel bruis. Net om terug na my eie kalm plekkie toe te kom… Verbeelding kan ‘n mens op ver paaie neem, of is dit eerder ‘inleef in’, saam ervaar, deur iemand anders se oë ervaar? So iets. Maar noodsaaklik, dink ek.

  3. Hoe pragtig pas die by Katrina se blog vandag!

  4. Sterk gedig.

    Die eerste strofe het my laat dink aan die ballet van Lucy Jordan. Helaas, lewe meeste mense net omdat hulle nie dood is nie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s