Raai, raai …

Wat het ons hier in Reënboogland gebruik voor ons kerse gehad het?

kerse

Elektrisiteit!

Advertisements

6 Comments

Filed under humor, humour

6 responses to “Raai, raai …

  1. Hahaha! Iewers in die veertigjare was daar ‘n skokkende berig in een van die koerante… Daar was ‘n kragonderbreking van 37 minute. Volgens die koerant het dit die verkeer die meeste geraak. Dit nogal in die tyd voor al hierdie taxi’s. Kan jy dit oorvertel!

  2. scrapydotwo

    Ha ha, dis n goeie een!

  3. So hartseer eintlik.

    Ek het gister ‘n artikel iewers gesien oor hoe SA met ander lande vergelyk in terme van beurtkrag. Ons is nie van die ergstes nie, maar daar is baie ruimte vir verbetering.

  4. Wat nie dood maak nie, maak sterk. Woensdag spog hulle op tv “Majuba is up and running.” ari gedori. Vrydag verkondig hulle fase 2 beurtkrag wat ook nie gebeur het nie. Viva vir die kers.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s