Skokkende Nuus!

choking

Gebrek aan Suurstof!

It’s worse than we thought!

Die Britse Universiteit van East Anglia het sopas in ‘n nuwe studie aangekondig dat CO2 nie meer die grootste bedreiging vir klimaatverandering inhou nie.

Weens ons ongebreidelde verbruik van fossielbrandstof is ons besig om die Aarde se suurstof voorraad ernstig te knou.

As die oormatige verbruik van Fossielbrandstof teen die huidige pas sou voortduur sal ons binne die volgende 50 jaar almal versmoor!

Lees die studie hier.

Advertisements

11 Comments

Filed under aardverwarming, climate change, global warming, humor, humour, katastrofes, klimaatverandering

11 responses to “Skokkende Nuus!

  1. Ek het daardie vermoede gehad!

  2. Nie in my tyd nie – gelukkig

  3. monicahaddad01

    Ek wonder hoeveel meenthuise sal al gebou wees op Mars teen daardie tyd?

  4. scrapydotwo

    Ons haal klaar oor die algemeen al swaarder asem. Asmatiese longe is aan die orde van die dag

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s