Napier, weereens …

Ons kuier lekker

Ons kuier lekker!

Ek bang nie daai %&$#@ kat nie!

Ek bang nie daai %&$#@ kat nie!

Daai waarskuwing is vir my. So watch your step!

Daai waarskuwing is vir my. So watch your step!

Engel I

Engel II

Three's company ...

Three’s company …

Wie het nie die bad uitgewas nie?

Wie het nie die bad uitgewas nie?

Daar's water!

‘n Waterslang!

022

Laventelhaan in die roosmaryn

 

Advertisements

15 Comments

Filed under Allerlei

15 responses to “Napier, weereens …

  1. Kortdaad brakkie! Die witogies is alte ougat!

  2. Pragtige foto’s … ‘n fotograaf by die ander talente – indrukwekkend

  3. Daai oulike model met die spitsore is joune dan nie? 🙂

    Napier is ‘n baie mooi dorpie. Ek het eendag daar deurgery en vir myself gese ek gaan nog vir ‘n naweek in die omgewing kom bly.

    Baie oulike foto’s. Om een of ander rede hou ek die meeste van die een met die paar skoene. Lekker rustyd.

  4. Dis ‘n oulike blog,dankie!Pragtige foto’s…ek hou van jou brakkie!

  5. monicahaddad01

    Ek sit my geld op Gemmer, ek sou ook liewer afstand hou as ek ‘n bondeltjie fluff is 😉

  6. scrapydotwo

    Pragtig man. Pasop vir die “brak” is baie duidelik. Ek hou van jou byskrif “lafentelhaan” Dit is hy beslis.

  7. KleinKitti

    Lyk so lekker daar.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s