Gesien in Vishoek

Kwaai oom Krap en sukses vir die treknet vistermanne – maar die geelsterte spartel tevergeefs …

Kwaai, nè? Asof die knypers jou nie genoeg afskrik nie.

‘n Deel van die spartelende vangs

‘n Vis op droë grond!

Advertisements

5 Comments

Filed under Allerlei

5 responses to “Gesien in Vishoek

  1. monicahaddad01

    Al wat ek raak sien is ‘n stel perfekte bene……..

  2. Ag siestog… wens so mens kan hulle teruggooi

  3. scrapydotwo

    Nee wat dis die verloop van die lewe. Lekker stuk vis bly tog maar tops. Iemand moet hul vang. Mooi aksie fotos

  4. Dit hinner my nou aan ‘n ding wat so paar jaar terug op Hartenbos gedurende ‘n Desember vakansie gebeur het. Omdat die riviermond vir ‘n hele rukkie toe was het die suurstof in die rivier opgeraak en het die visse almal uit die water begin spring (en dan weer terug geplons in die water). Meeste van die vakansiegangers het die storie so staan en bekyk en besluit dat hierdie visse nie geskik is vir die pan nie. Ander het weer dit as ‘n gulde geleentheid gesien om sommer met die hand ‘n paar lam visse uit die water te haal en na die braairoosters toe te neem.

    Dis was ‘n baie vreemde verskynsel om te sien. Ek dink darm daar het nie alweer so iets gebeur nie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s