Vir die ouer garde

Richie Benaud, die Australiese krieketlegende het verhuis na die big oval in the sky.

Hier sien jy een van die Ronnies as Richie – as jy die Ronnies ken behoort jy dalk ook tot die uitgelese wrinkly span. Die ander persoon stel Peter May voor – die Britse kaptein van weleer. Die kommentator laat my dink aan die inimitable Charles Fortune.

Onthou jy hulle?

Advertisements

3 Comments

Filed under Allerlei, humor, humour

3 responses to “Vir die ouer garde

  1. scrapydotwo

    Goeie ou dae. Daar was darem maar n paar kleurvolle ouer kommentators en sportmanne wat altyd onthou sal word.

  2. Onthou Charles Fortune goed.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s