Monthly Archives: May 2015

Dertig Silverstukke

silwer

Dertig Silwerstukke

Ons betaal
Met die bloedgeld
Van ons daaglikse bestaan
Vir ‘n akkertjie in die grond
Van die Pottebakker.

©vuurklip 24 Mei 2015
Matt. 27: 7-10

1 Comment

Filed under gedigte, poetry

Wolf, Wolf, hoe laat is dit?

Time to move the goalposts?

wolfwolf

Read all about it Here and Here

27 Comments

Filed under aardverwarming, climate change, global warming, humor, humour, katastrofes, klimaatverandering

Aflikaans

?

Gesien in Noordhoek: ‘n Sjinese Takeaway met ‘n eg-Afrikaanse naam!

Jy kan die lokstem nie ignoreer nie – soos die roepstem van die Lorelei.

4 Comments

Filed under humor, humour

The life that I have …

leomarks

‘n Aangrypende gedig uit die Tweede Wereldoorlog deur Leo Marks.

Dit is ironies dat Marks op 81 jarige ouderdom oorlede is en dat die gedig vir sy vriendin Ruth geskryf is – sy het in 1943 in Kanada in ‘n vliegongeluk omgekom.

The life that I have
Is all that I have
And the life that I have
Is yours.

The love that I have
Of the life that I have
Is yours and yours and yours.

A sleep I shall have
A rest I shall have
Yet death will be but a pause.

For the peace of my years
In the long green grass
Will be yours  and yours and yours.

2 Comments

Filed under gedigte, poetry

Speeltoneel

gordyn

Speeltoneel

Speeltoneel

Die gordyn gaan op,
Die geroesemoes verstil
En daar, blootgelê is ons verhoog.
‘n Verhoog waarop ons
Aanstonds sal verskyn.

Ons wat ‘n afwesige dramaturg
Se wil moet volg.
Ons wat ‘n afwesige regisseur
Se opdragte moet uitvoer.
Ons die marionette aan toutjies.

Stilweg sal ons weer verdwyn
As die finale gordyn vir ons sak.

©vuurklip
3 Mei 2015

5 Comments

Filed under gedigte, literature, poetry