Speeltoneel

gordyn

Speeltoneel

Speeltoneel

Die gordyn gaan op,
Die geroesemoes verstil
En daar, blootgelê is ons verhoog.
‘n Verhoog waarop ons
Aanstonds sal verskyn.

Ons wat ‘n afwesige dramaturg
Se wil moet volg.
Ons wat ‘n afwesige regisseur
Se opdragte moet uitvoer.
Ons die marionette aan toutjies.

Stilweg sal ons weer verdwyn
As die finale gordyn vir ons sak.

©vuurklip
3 Mei 2015

Advertisements

5 Comments

Filed under gedigte, literature, poetry

5 responses to “Speeltoneel

  1. Laat ‘n mens dink!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s