Aanhaling – Eerste en Tewens Laaste Dag

Lewies het my getag.

Maar ek doen nie kettingbriewe nie en gaan nie ander tag nie.

Enniewhey, hier is ‘n handvol kwouts met ‘n paar bonus kwouts om op te maak vir die drie dae:

1) It ran off their backs like ducks. Regter Erasmus oor Connie Mulder, Eschel Rhoodie en andere tydens die Info Skandaal.

2) Dit laat my koud.  Jimmy Kruger oor die moord op Steve Biko tydens sy aanhouding.

3) I don’t want to see a white face. Robert Mugabe.

4) I don’t see what the fuss is all about. Nkosazana Zuma oor die onlangse ontsnapping van Omar (Houdini) al-Bashir.

Bonus Kwouts (Uit Casablanca – die Movie):

1) Play it again Sam. Ingrid Bergman. (Behalwe dat sy die nie gesê het nie! Go Google)

2) Sy: How much watch is it?
Hy: Ten watch.
Sy: So much watch!
    ‘n Duitse egpaar wat hulle Duitse agtergrond probeer
verdoesel met hulle geradbraakte Engels.
In duits sal jy vra: Wieviel Uhr ist es? Waar Uhr uur
sowel as ‘n horlosie kan wees.

3) Louie, I think this is the beginning of a beautiful friendship. Bogart aan die polisieman.

Advertisements

4 Comments

Filed under Allerlei

4 responses to “Aanhaling – Eerste en Tewens Laaste Dag

  1. Ja nee, daar is baie kwouts te kry uit die uitsprake van die regerings waarmee SA belas is.

  2. hehehehehe… ek het geweet sou die haas uit die hoed haal

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s