Monthly Archives: July 2015

Kontras

Location_Large_Hadron_Collider

Source: WikiMedia

Die grootste instrument op Aarde om die kleinste sub-atomiese komponente op Aarde te ondersoek!

Die Large Hadron Collider is die grootste instrument op Aarde.

Dit is ‘n sirkelvormige ondergrondse tonnel, 43 Km in omtrek en 14 Km in deursnee. Die tonnel is omring deur reuse magnete wat elektries gelaaide kern deeltjies in die tonnel versnel tot naby die spoed van lig.

Die magnete word aan- en afgeskakel in ‘n patroon wat ‘n golf van magnetisme veroorsaak en daardie golf jaag dan die deeltjies aan. Die golf moet steeds vinniger en vinniger beweeg namate die deeltjies vinniger beweeg.

Daar kan soms twee golwe in teenoorgestelde rigtings beweeg wat dan elkeen ‘n bondel deeltjies in teenoorgestelde rigtings aanjaag. Wanneer die deeltjies die gewenste spoed bereik, word hulle in dieselfde baan geplaas om teen mekaar te bots.

Die botsings veroorsaak ‘n magdom reaksies – ander deeltjies en/of elektromagnetiese strale word gegenereer wat deur sensors opgetel word. Elke sodanige eksperiment lei tot massiewe datastrome wat met hoogs gesofistikeerde rekenaarprogramme ontleed word.

2 Comments

Filed under Allerlei

Silwer See

silwer-2

Vishoek

5 Comments

Filed under photography fotos

Lascaux/Altamira?

By die ou gruisgat hier naby is/was daar ‘n klipmeule wat oor die jare vervalle geraak het en nou deur homeless mense betrek word. Die geboue het so verval dat dit nou gesloop word. Lees meer oor Lascaux en Altamira.

Die graffiti wat die binnemure versier het, is nou vir die eerste keer blootgestel!

graffiti-6 graffiti-1 graffiti-2 graffiti-3 graffiti-4 graffiti-5

8 Comments

Filed under Allerlei, kuns art

Het iemand geroep?

kwikkie

Ja? Wat wil jy hê?

6 Comments

Filed under Allerlei

Creative Fashion

fashion

Going Shopping!

9 Comments

Filed under Allerlei, humor, humour

Onderhoud? Wassit?

Voorkomende Onderhoud. Moenie vir Metro Rail of Eskom vra wat dit is nie. Hulle wag tot iets so gebreek is dat ‘n noodsaaklike diens onderbreek word en eers dan word hulle stadig wakker.

Hier is ‘n paar Metro Rail voorbeelde – almal by of naby die Sunny Cove stasie, net buite Vishoek:

roes1

Die kabel wat ‘n metaal dak oor die treinspoor se elektrise draad moet aard, is heeltemal afgeroes.

roes2

‘n Platform wat die leertjie moet anker lyk nie meer te solied nie!

roes3

Nog ‘n elektriese toestel in ‘n bedenklike toestand.

9 Comments

Filed under Allerlei, katastrofes

So ‘n bietjie …

… terug oppie brug!

skadu

Sunny Cove Brug oor die Treinspoor

6 Comments

Filed under Allerlei

Friday funny – a very PC prayer for our times

Bid, boetie, bid.

Watts Up With That?

Dominic Lawson writes in the Daily Mail:

Pope Francis’s new encyclical is in stark contrast to the style of his predecessor. While Pope Benedict’s works were in Latin, entirely spiritual in tone, and written by the man himself (a great scholar), his Argentine successor has produced something impossible to render in a classical language.

In fitting with its theme — saving the planet from man’s depredations — it is, for much of its great length, indistinguishable from any number of United Nations environmental briefings. In fact it is acknowledged to be the work of a series of pontifical committees. 

To save you the trouble of ploughing through it, I offer a new take on the Lord’s Prayer, designed to encapsulate the Holy Father’s message:

Our Gaia, Who art in danger,
Sustainable be thy name,
Thy renewable energy resources come,
Thy Intergovernmental Panel on Climate Change’s will be done
On Earth as…

View original post 69 more words

Leave a comment

Filed under Uncategorized

Dis Heerlike Lente!

orchids

Wagtend

Darem  nog nie heeltemal nie – maar hierdie staning orgideë maak gereed vir die lente. Hier op ‘n nabygeleë grasveld is daar ‘n hele aantal sulke stanings. Die blomme wat later verskyn is maar skamerige groen-geel klossies – glad nie die flambojante groot blomme wat in die winkels verkoop word nie.

7 Comments

Filed under Allerlei

Terugblik …

… op Simonstad.

?

Simonstad se Hoofstraat

6 Comments

Filed under Allerlei